Manne-aand by
Huis Voortrekker

De Goede Hoop-koshuis hou ’n jongmannereünie vir Huis Voortrekker se alumni. Laat weet ons hier of jy die aand saam met ons gaan kom geniet.

Datum: 17 September 2022

Tyd: 10:00 tot laat

Plek: De Goede Hoop-koshuis, Burnettstraat 1233 (Ou Huis Voortrekker-terrein)

Alle verversings word voorsien.

RSVP hier teen 2 September:

"*" indicates required fields

Naam en van*